top of page
Elizabeth Kruger

Reis om die wêreld in tien boeke

Helpies kan om die wêreld reis sonder om hulle slaapkamer te verlaat. Elizabeth Krüger het die volgende lys saamgestel van die boeke om te lees wat jou op ʼn reis sal neem om die wêreld.



1. Amper Frans deur Louis Jansen van Vuuren (Frankryk)

2. Die dinge van ʼn kind deur Marita van der Vyver (Suid-Afrika)

3. Home fire deur Kamila Shamsie (Engeland en Pakistan)

4. Piranesi deur Susanna Clarke (Engeland)

5. 7 Dae deur Deon Meyer (Suid-Afrika)

6. Skoenlapper deur Irma Venter (Tanzanië, Amerika, Frankryk en Suid-Afrika)

7. The beekeper of Aleppo deur Christi Lefteri (Syria)

8. Wild Swans: Three daughters of China deur Jung Chang (China)

9. Where the crawdads sing deur Delia Owens (Amerika)

10. Zanzibar zen deur Marnus Hatting (Zanzibar)


Comments


bottom of page