top of page
Redaksie

Hoera! Dag een van Hoërskool

Op Maandag, 6 Januarie het die vreeslose gr. 8's hulle eerste dag van hoërskool met durf en daad aangepak. Welkom Welpies, ons is reeds baie lief vir julle. Foto's: Karla vd Westhuysen



Related Posts

See All

留言


bottom of page