top of page
Swemgala 2024
Search
Candice Kruger
Dec 8, 20213 min read
Nog stééds trots na 50 jaar
Hendrik Tobias Otto matrikuleer in 1972 aan die Helpmekaar Kollege en is ’n regte babbelbek as dit by sy alma mater kom. Hy is op 25...
Aldoné Kok
Nov 23, 20212 min read
Laaste woorde van Helpie-legende
29 Oktober 2021: Die dag toe die nuus van mnr JP van der Merwe wat afskeid neem, bekend gemaak is. Dit was asof ń donker wolk oor...
Chanté du Preez
Oct 19, 20213 min read
Oud-Helpies druk hulle stempel af
ʼn Wyse man het gesê: “As jy ʼn belegging wil maak wat ewig duur, plant mense” en dit is presies wat Helpmekaar Kollege van toeka tot nou...
Leah Kloppers
Oct 10, 20213 min read
Oud-Helpie steeds volksbesit
Op tienjarige ouderdom verskyn Bernice du Toit vir die eerste keer op televisie en is van toe af volksbesit. Die meeste van ons sal haar...
-
Sep 6, 20211 min read
Wees gegroet geliefde Juffrou Estie
Dit is baie moeilik om iemand soos me Estie Meyer-Diers vas te vang in woorde. Sy het ʼn warmte, wysheid, omgee en lewenslus uitgestraal...
-
Sep 6, 20213 min read
Oud-Helpie 'n inspirasie
Oom Manie Duvenage by die afskop van Helpmekaar Kollege se eeufeesvieringe. Foto: Nikita Venter Honderd is ʼn besonderse nommer. 100...
Elizabeth Kruger
Aug 2, 20212 min read
Snoepie te danke aan Tannie Sonje
Tannie Sonje Smith is reeds sedert 1993 deel van die Helpie-familie. Foto: Verskaf Helpies se gunstelingdeel van die skooldag word deur...
-
Aug 2, 20212 min read
Orkeslid pluk ons (harp)snare
Marlise Janse van Rensburg (gr. 11) Foto: Verskaf Musiek was nog altyd deel van Helpmekaar Kollege se hartklop. Of dit nou die koor se...
Zia van den Berg
Aug 2, 20212 min read
BOBAASBREIER: 100 WEDSTRYDE AS HOOFAFRIGTER
Mnr Shuan Jackson het die uitsonderlike prestasie bereik om 100 wedstryde as hoofafrigter van die eersterugbyspan op te tree. Wat hierdie...
Coenraad Olivier
Aug 2, 20212 min read
Bekende bekoor in buiteland
Amarillie is ’n bekende en bekroonde harpspeler wat al vir prinse gespeel en konings beïndruk het. In 2020 is sy onder andere as die New...
Nina Germishuysen
Aug 2, 20213 min read
ʼn Man van vele talente
Sonder oom Chris, soos Helpies se geliefde sjef by almal bekend staan, sal die Helpie-magic net nie dieselfde wees nie. Met hom aan...
@helpieflitse
bottom of page